VERMONT KUNSTENAARS STAL UIT
Die Vermont Kuns Groep stal steeds uit by Hornbill House. Die uitstalling sal aanhou tot en met die 17de November. Gaan maak gerus 'n draai by Hornbill House in die Hemel en Aarde kompleks en gaan kyk na hierdie groep kunstenaars se besondere werke.
No comments:
Post a Comment